Risk awareness and sexual relationships among youth in the Johannesburg area
Abstract
Opsomming
Die toename in die aangemelde koers van menslike immuniteits-gebreksindroom (MIV), verworwe immuniteitsgebreksindroom (VIGS) en seksueel oordraagbare infeksies onder die jeug in Suid-Afrika het tot ’n toename in bewuswordingsveldtogte gelei om hierdie epidemie hok te slaan.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

