’n Raamwerk vir die verpleging van die volwasse pasiënt op drukgekontroleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid
Abstract
Opsomming
Die verpleegkundige, as onafhanklike praktisyn, funksioneer as lid van die multi-dissiplinêre gesondheidspan tydens die verpleging van die volwasse pasiënt op druk-gekontroleerde ventilasie in die kritiekesorgeenheid.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

