Die invloed van borsmelkverrykers op die groei van lae geboortemassa-babas
Abstract
Opsomming
Die voeding van lae geboortemassa-babas bly ‘n uitdaging. Moedersmelk het, onder andere, tekorte in proteïne, kalsium, magnesium en fosfaat wat aanvulling noodsaaklik maak vir die lae geboortemassa-baba om optimaal te kan groei.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

