Ethical standards for the occupational health-nursing practitioner regarding the HIV positive person in the workplace
Abstract
Opsomming
Die beroepsgesondheidsverpleegkundige raak dikwels in etiese dilemmas betrokke ten opsigte van die hantering van die MIV-positiewe persoon by die werkplek deurdat die belange van die MIV-positiewe persoon botsend is met die belange van die werkgewer.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

