Die belewenis van die kliniese begeleidingspan van hul betrokkenheid by die kliniese begeleiding van studentverpleegkundiges
Abstract
Opsomming
Kliniese begeleiding in die praktykarea, waar die kuns en wetenskap van verpleging tot verwesenliking kom, vorm 'n onontbeerlike deel van die studentverpleegkundige se begeleiding en verg die betrokkenheid van die voile kliniese begeleidingspan, binne vennootskapsverband.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

