Afro-western art: Instrumental in the support and development of a positive self-concept as integral part of mental health
Abstract
Opsomming
Selfkonsep is onderliggend aan bykans alle menslike prestasie sowel as die bevordering van geestesgesondheid. 'n Positiewe selfkonsep is een van die belangrikste motive ringskragte in die bevordering van beter skolastiese prestasie.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

