The family’s experience of having a mentally ill family member
Abstract
Opsomming
Die doel van hierdie studie was eerstens om die belewenis van gesinne wat 'n geestesongestelde gesinslid het, te verken en beskryfen in die tweede piek om riglyne te beskryfvir die gevorderde psigiatriese verpleegpraktisyn om hierdie gesinne the help in die mobilise ring van hulpbronne om hul geestes gesondheid as integrate deel van gesondheid te bevorder, te handhaaf en te herstel.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

