Guidelines for the empowerment of nurses in health services
Abstract
Opsomming
Die scenario wat in 'n moderne gesondheidsdiensinstansie behoort te bestaan is die van vinnige besluitneming en probleemoplossing by die punt naaste aan die probleem en 'n bestuursbenadering van buigsaamheid en bewuste, berekende verandering.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

