Keuring van B.Cur-studente aan die Randse Afrikaanse Universiteit: 'n herinterpretasie
Abstract
Opsomming
Die huidige keuringsproses wat gevolg word is arbeids- en koste-intensief. Vorige navorsing het die voorspellingswaarde van die akademiese komponent bevestig.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

