Degree nursing education at Fort Hare: a historical perspective: Part 1
Abstract
Opsomming
In hierdie gevalstudie word die instelling van graadverpleging en-opleiding binne Ciskei nagevors en opgeteken. Die navorser verskafook 'n omvattende oorsig van die gebeure wat aanleiding gegee het tot die totstandkoming van 'n Departement van Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van Fort Hare gedurende 1984.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

