Die gebruik van die Delphi-tegniek vir die ontwikkeling van kriteria vir die beoordeling van kurrikula vir transkulturele verpleging
Abstract
Opsomming
Verpleegkundiges benodig spesifieke opieiding om bemagtiging vir die lewer van kultuur-kongruente sorg te ontvang. In hierdie artikel word kriteria rakende transkulturele verpleegkundige inhoud vir insluiting in Verpleegkunde kurrikulu opgestel.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

