Die bestek van praktyk van die kliniese verpleegspesialis in verloskunde en neonatologie
Abstract
Opsomming
Die kliniese verpleegspesialis, met haar gevorderde kennis en kliniese vaardighede het noodsaaklik geword om by die Suid-Afrikaanse gesondheidsbeleid, tegnologiese vooruitgang en die veranderende omgewing waarin die vroedvrou moet praktiseer, aan te pas.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

