An introduction to a postmodern approach to nursing research: discourse analysis - Part 1
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel dien as 'n inleiding tot diskoers-analise. Dit beoog dus nie om die hole navorsingsproses breedvoerig te bespreek nie aangesien diskoers-analise 'n relatiefnuwe en multifasettige benadering in navorsing is.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

