Ananthropologicalnursing Science: nursing accompaniment theory
Abstract
Opsomming
Die ontwikkeling van die teorie "'n Antropologiese verpleegkundige: Verpleegbegeleidingsteorie" word sterk be'invloed deur die eksistensie-fenomenologiese en personologiese wereld- en lewensbeskouing van Wes-Europese wysgere van die negentiende en twintigste eeu, asook ontwikkelinge in Suid-Afrika gedurende die sewentigs op terreine van die wysgerige antropologie en fundamentele agogie.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

