Facilitating critical thinking within the nursing process framework: a literature review
Abstract
Opsomming
Hierdie artikel het ten doel om te beskryf hoe kritiese denke by leerders in kliniese verpleegonderwys gefasiliteer kan word deur die geïdentifiseerde kern-kognitiewe kritiese denkvaardighede, hul verwante sub-vaardighede asook affektiewe disposisies te gebruik.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

