Post-traumatic stress disorder and exposure to violence among Venda and northern Sotho adolescents
Abstract
Opsomming
Twee navorsingsvrae is in hierdie studie gestel. Eerstens het hierdie studie ondersoek ingestel na die vlakke van blootstelling aan geweld onder die groep adolessente as geheel (Venda- en Noord-Sotho-sprekers), asook na die blootstellingsvlakke van die twee etniese groepe.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

