Perceptions and attitudes of secondary school students in Kwazulu-Natal towards virginity testing
Abstract
Opsomming
Hierdie studie beskryf die voorkoms van maagdelikheidstoetsing (MT), by plattelandse sekondêre skoolleerders in KwaZulu-Natal en vergelyk die houdings van leerders van beide geslagte in verband met MT, die verskille in houdings tussen dogters wat sodanige toetsing sal/nie sal ondergaan nie, en verken die verhouding tussen dogters wat maagdelikheidstoetsing ondergaan het en riskante seksuele gedrag.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

