Factors that may influence South African nurses’ decisions to emigrate
Abstract
Opsomming
Alhoewel daar nie akkurate statistiek beskikbaar is oor die aantal Suid-Afrikaanse verpleegkundiges wat in ander lande werk nie, beraam die Organisasie vir Samewerking en Ontwikkeling dat 35 000 Suid-Afrikaanse verpleegkundiges buite Suid-Afrika en/of buite die gesondheidsorgsektor werk (Horning, 2005:58).
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

