The experiences of mothers who lost a baby during pregnancy
Abstract
Opsomming
Die doel van die studie was om die ervaring van moeders met betrekking tot die dood van ‘n baba tydens swangerskap te verken en te beskryf, asook die versorging wat hulle van vroedvroue en dokters gedurende die periode ontvang het.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

