Factors impacting on contraceptive use among youth in northern Tshwane: Part 2
Abstract
ABSTRAK
Die jeug is besonder kwesbaar as gevolg van riskante gedrag wat groot gesondheidsprobleme soos seksuele gedrag veroorsaak wat tot seksueel oordraagbare siektes en VIGS mag lei. Hierdie studie is gedoen om die faktore wat ’n impak het op die gebruik van voorbehoedmiddels en dienste hiervoor vir jeugdiges in Noord-Tshwane te identifiseer en te beskryf.

