Factors impacting on contraceptive practices: Introduction and literature review: Part 1
Abstract
ABSTRAK
Voorbehoedpraktyke behels ‘n wye spektrum begrippe, naamlik, voorbehoedmetodes, die gebruik van voorbehoedmiddels, die staking van sodanige gebruik, en die nie-gebruik van voorbehoedmiddels of versuim om sulke middels te gebruik.

