Comprehension and acceptability of a patient information leaflet (pil) for antiretroviral therapy
Abstract
Opsomming
Daar word algemeen aanvaar dat die pasiëntinligtingsblaadjie (PIB) ‘n sleutelrol speel in die oordra van inligting ten opsigte van medikasie aan pasiënte. Die doelwitte van hierdie navorsing was om die leesbaarheid en begrip van ‘n PIB vir die eerste-linie antiretrovirale (ARV) regimen wat in die Suid-Afrikaanse openbare gesondheidsektor beskikbaar is, te evalueer, en om die aanvaarbaarheid daarvan in ‘n teiken-Xhosabevolking te ondersoek.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

