Factors that affect awareness about the spread of HIV/AIDS in rural Lesotho
Abstract
Opsomming
In ‘n poging om die verband tussen die bewustheid van HIV/VIGS en 55 sosio-ekonomiese en demografiese veranderlikes te bestudeer, is ‘n gestratifiseerde ewekansige steekproef van 401 deelnemers in drie studie-areas in die platteland van Lesotho (Maluti, Seboche en Paray) gedoen.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

