Die gesin as faset van tuisgebaseerde sorg vir die verswakte MIV- en vigs-pasiënt in die myngemeenskap van die Noordwes Povinsie
Abstract
Opsomming
Benewens die feit dat Suid-Afrika wêreldwyd uitgesonder word as die land met die hoogste voorkoms van VIGS, word die myngemeenskap van Suid-Afrika verder uitgesonder weens die hoë voorkomssyfer van MIV en VIGS in hierdie gemeenskap.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

