The prevalence of side-effects: Ciprofloxacin 500 mg single dose prophylaxis against Neisseria Meningitidis outbreak in Potchefstroom during July 2003
Abstract
Opsomming
‘n Uitbraak van Neisseria meningitidis (N. meningitidis) gedurende Mei-Julie 2003 en die daaropvolgende verskaffing van massa-profilakse deur die Departement van Gesondheid, Noordwesprovinsie aan ongeveer 28% van die plaaslike gemeenskap het ‘n geleentheid geskep om waardevolle inligting in te win.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

