Lewenskwaliteit te midde van ‘n erge stressor: ‘n studie van bejaardes met alzheimer se siekte of rumatoïede artritis
Abstract
Opsomming
Hierdie studie handel oor die rol wat psigofortigene faktore speel in die handhawing van lewenskwaliteit deur bejaardes wat gediagnoseer is met rumatoïede artritis of Alzheimer se siekte.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

