Injury surveillance at a level 1 trauma centre in Johannesburg, South Africa
Abstract
Opsomming
’n Analise van 16 357 trauma-pasiënte gesien in ’n een-jaar periode in die trauma-ongevalle van ’n akademiese hospitaal in Johannesburg, is uitgevoer ten einde ’n profiel van beserings wat opgedoen is deur slagoffers, in die Johannesburg-area, te bepaal.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

