Adolescent mothers’ knowledge and perceptions of contraceptives in Tshwane, South Africa
Abstract
(TOP) services.
Opsomming
Hierdie beskrywende kwantitatiewe opname het gepoog om redes te bepaal waarom adolessente moeders (wat 19 jaar oud of jonger was tydens die geboorte van hulle babas) nie gebruik gemaak het van kontrasepsie (voorbehoedmiddels) of noodkontrasepsie, en/of terminasie van swangerskap (“termination of pregnancy - TOP”) dienste nie.
*Please note: This is a reduced version of the abstract. Please refer to PDF for full text.

